|
Bereik die Wêreld met die Evangelie deur die Internet
November 2020 Nuusbrief
|
|
Wees gegroet in die
oorwinnende Naam van Jesus Christus!
|
1 Kor 9:20-23: "Vir die Jode het ek soos ‘n Jood geword om die Jode te wen; vir die wat onder die wet is, soos een wat onder die wet is, om die wat onder die wet is, te wen. Vir die wat sonder die wet is, soos een sonder wet — al is ek nie sonder die wet van God nie, maar onder die wet van Christus — om die wat sonder die wet is, te wen; vir die swakkes
het ek soos ‘n swakke geword om die swakke te wen; vir almal het ek alles geword om in alle geval sommige te red. En ek doen dit ter wille van die evangelie, dat ek ‘n deelgenoot daarvan kan word.
|
Aan die Here al die eer vir die resultate van die
Oktober-uitreik
|
Oktober 2020 se resultate is soos volg:
- 718,083 Persone is deur Facebook getel wat hierdie maand deur ons advertensies bereik is
- 45,614 Reaksies is deur Facebook getel wat op een of ander wyse gereageer het op ons advertensies
- 44,935 Klikke is deur Facebook getel op ons advertensies wat skakel na ons uitreikblaaie
|
2020 Jaar-tot-datum lyk die prentjie so:
- 3,209,189 Persone is deur Facebook getel wat jaar tot datum deur ons advertensies bereik
is
- 150,889 Reaksie is deur Facebook getel wat op een of ander wyse gereageer het op ons advertensies
- 139,499 Klikke is deur Facebook getel op ons advertensies wat skakel na ons uitreikblaaie
|
.
Ons is dankbaar teenoor die Here dat ons advertensies wat skakel na ons Evangelie-uitreikblaaie hierdie jaar tot
datum reeds meer as 3 miljoen mense kon bereik. Daar was jaar tot datum reeds 139,499 klikke op ons advertensies. Aan Hom al die eer!
Daar was hierdie maand 1,224, en jaar tot datum 4,939 besoekers wat 'n tweede of meer kere teruggekeer het na ons
uitreikblaaie. (Hierdie statistieke word deur Statcounter getel en nie Facebook nie. Die werklike getalle is waarskynlik veel meer, aangesien daar sommige webblaaiers is wat Statcounter weens sekuriteitstellings nie optel nie.) Hierdie persone verteenwoordig die soekendes. Bid asseblief spesiaal vir hulle.
Baie dankie aan elkeen wat die afgelope maand vir Projek KuberWêreld gebid het. 'n Spesiale dankie ook aan ons finansiële ondersteuners wat dit vir ons help moontlik maak het!
'n Interessante verskynsel ...
|
In 'n vorige nuusbrief het ons verduidelik dat elke advertensie 'n unieke impak het en dat die appél van 'n advertensie 'n groot rol speel in die aantal mense wat daarop klik. Die foto wat ons gebruik speel 'n belangrike rol of iemand op 'n advertensie klik of nie
Ek gaan nou vir u iets vertel wat u moontlik gaan laat glimlag -- die foto van 'n vrou in ons advertensies het meer klikke tot gevolg as van 'n man of enige ander voorwerp.
| |
Hierdie is ons mees suksesvolste advertensie in die lande wat ons teiken. Hierdie vrou het waarskynlik nooit geweet dat die Here haar foto sou gebruik om duisende mense in die onbereikte wêreld met die Evangelie van Jesus Christus te bereik nie. Dink net wat 'n verskil dit in haar lewe sou maak as sy ten volle aan God se wil en plan vir haar lewe oorgegee was en sy geweet het dat sy 'n instrument in die hand van God was! (Moenie die paragraaf hieronder, 'Die krag van gehoorsaamheid -- en die gevolge van ongehoorsaamheid' mis nie.)
Die wonder van ‘n lewe wat verander is na die beeld en
doel van God ...
Hierdie is een van die opvolgeposse wat ons aan nuwe bekeerlinge stuur wat inteken op ons
eposgebedslys.
The Glory Of A Life Transformed Into The Image And Purpose Of God
…
Fundamental Word Enforcement - Lesson 3
When I was at university I learned about Maslow's hierarchy of needs. Maslow said that a human being has a hierarchy of needs - as soon as
one of his needs is fulfilled, it is replaced by another higher need. When I became a Christian I discovered that King Solomon already wrote this in the Bible approximately 3000 years ago:
" I said in my heart, "Come now, I will test you with mirth; therefore enjoy pleasure"; but surely, this also was vanity. I
searched in my heart how to gratify my flesh with wine, ... I made my works great, I built myself houses, and planted myself vineyards. ... I acquired male and female servants, ... Yes, I had greater possessions of herds and flocks than all who were in Jerusalem before me. I also gathered for myself silver and gold ... I acquired male and female singers, the delights of the sons of men, ... So I became great and excelled more than all who were before me in Jerusalem. Also my wisdom
remained with me. Whatever my eyes desired I did not keep from them. I did not withhold my heart from any pleasure, ... Then I looked on all the works that my hands had done And on the labor in which I had toiled; And indeed all was vanity and grasping for the wind. There was no profit under the sun. ... Therefore I hated life because the work that was done
under the sun was distressing to me, for all is vanity and grasping for the wind." (Ecc 2:1-17)
The fact of the matter is that complete fulfillment and satisfaction is found ONLY within God's plan and purpose. The human race was created
like that - to find it's fulfillment and satisfaction in God alone! How sad the world does not want to recognise this.
In Lesson 2 of Foundational Word Enforcement we focused on the central and fundamental message of the Bible and how to understand the Bible correctly. You will now want to learn more about God's restoration program for you as prince and princess of God. May God bless you as you begin to scratch beyond the surface and start digging into the deeper truths of God's
Word!
God's Restoration Program For The Christian - Lesson 3
Remember, we are still praying for you!
Your prayer friend
|
‘n Getuienis vanuit Monrovia,
Liberië
Hierdie is ‘n getuienis van ’n persoon uit Liberië wat ons opvolgeposse
ontvang:
“ I feel so blessed by this life touching-message, its a reality, life without Christ, it's vanity, true satisfaction
is with the Lord Almighty, Lord give me grace to endure, and burn every negative desire wanting to take me out of path, give me strength to follow You, amen.”
“I'm grateful for the words of encouragement you have mailed to me, it brought relief to my soul and gave me the hope
to keep holding on to God's promises, I know with God, all things are possible, nothing impossible with God has ever existed, thanks for being my prayer partner also. I feel sincerely grateful and blessed. “
Die krag van gehoorsaamheid — en die gevolge van
ongehoorsaamheid
Hierdie artikel was vir my in die besonder tot seën hierdie afgelpope maand: The Power of Simple Acts of Obedience deur J D Greear. Ek haal enkele paragrafies aan uit die artikel, maar lees gerus die hele artikel by hierdie skakel.
Because of the gift of the Holy Spirit, it’s not about the abilities you bring to the
table, but the willingness you lay on the table. God doesn’t call the equipped; he equips the called. What makes you capable of extraordinary things is not extraordinary gifts, but an extraordinary willingness to be used by God.
As D.L. Moody used to say, “The world has yet to see what God can do through one man
(or woman) fully submitted to him.”
Maybe you’re supposed to be “that
one.”
Dit is egter ook waar dat ongehoorsaamheid negatiewe gevolge het in die kind van die Here se lewe. ‘n Boodskap wat vir my persoonlik tot groot seën was en wat ek glo elke Christen moet hoor, is
Die Noodlottigheid van Ongehoorsaamheid deur Ds Thys Loubser. (‘Fast forward’ maar verby die voorsang en afkondigings.)
|
Baie dankie!
Baie dankie aan elke individu en gemeente wat vir Projek KuberWêreld bid en finansieel ondersteun. Mag die Here julle ryklik seën! Indien jy of jou gemeente ‘n bydrae wil maak, kan jy die skakel na ons bankbesonderhede hieronder vind.
|
|
|