Projek KuberWereld - Nuusbrief: September (vir Aug) 2015

Published: Fri, 09/11/15

Image
Projek KuberWêreld
Bereik die Ongeëvangeliseerde Wêreld met die Evangelie deur die Internet
Maandelikse Verslag: Augustus 2015

Hierdie afgelope
maand se resultate ...


Ons Augustus begroting het ons toegelaat om 21 uit 31 dae betaalde advertensies te plaas.

Hierdie maand se oorgawes kom van: 
Nepal, Afghanistan, Ethiopië, Pakistan, Algerië, Senegal en  Madagaskar.

Gebedsversoeke kom ook van: Filippyne, Somalië, Bhutan, Eritreë, Egipte en VSA.

(Nota: Waar u westerse lande se name sien beteken dit somtyds dat dit persone is wat vanuit ‘n ongeëvangeliseerde land na ‘n westerse land geëmigreer het. Op hulle Facebookblad word hulle land van herkoms nog aangedui, daarom sien hulle ons advertensies.)


Al die eer aan die Here!

Image
Vir volledige resultate besoek die Analiseblad.
Vir meer inligting oor Projek KuberWêreld, besoek ons webblad.

Besoek gerus ook ons Bronne Bladsy.
(Indien u enige gebroke skakels op enige van ons webblaaie vind, sal ons dit waardeer as u ons laat weet.)
“I need You Lord Jesus!”
My oog vang die bondige inhoud van ‘n epos wat pas ingekom het, slegs met die woorde, “I need You Lord Jesus!” Dit kom van ‘n soekende persoon uit Nepal wat sy/haar naam op ons Doel Gebedslys geplaas het. Die boodskap is ingesluit op ‘n terugkerende opvolg-epos met ‘n skakel na ‘n getuienis, wat ons aan alle persone op hierdie gebedslys stuur. 

Ek het hierdie getuienis baie lanklaas self gelees en gaan lees dit toe sommer weer om die verband te probeer kry waarom die persoon bogenoemde boodskap vir my stuur. Die getuienis het my so geraak en my laat terugdink aan my eie bekering dat ook my eie hart uitgeroep het, “I need You Lord Jesus!”  Hier volg die getuienis:
Free At last!
“Sitting on the stool at the end of the long bar, waiting for it to be time to unlock the big front door, I stared out the window, admiring the big two-story house across the street. What I loved most about it was the circular room at the right side of the house--a small tower room. I pictured a princess sitting in that room looking out the window, waiting for her Prince Charming. Then it was time to get to work; no more time for dreaming.

All day as I poured beer and cooked burgers and served chips and ducked pinching fingers and kept a false smile on my face ... I thought about what a rotten way this was to live.

When my husband arrived to take over the evening business, I left. I drove toward home, still thinking about how unhappy I was with my life. I pulled into the drive of our ranch style house, then walked slowly toward the house, thinking how my whole life was just messed up. The only good things I had going for me were my kids, and I was well aware of the fact that I was not a very good mother any more. My mood swings and temper seemed to be running wild. I paid the sitter, then gave the kids a snack and sent them to bed. When they had settled down, I took my cigarettes and a beer, and went to watch some TV. The set was on, so I dropped into the recliner. Noticing Billy Graham on the screen, I immediately searched for the channel changer. There was no way I was going to watch some preacher; that was the last thing I needed right now! The remote was out of reach and for some reason my hands fell into my lap and I sat back and listened.

As Billy Graham talked, I could feel something inside me begin to stir. He said that Jesus had died for my sins; if I had been the only person in the world, Jesus would still have gone to the cross for me! I began to cry as if my heart were broken.

Billy Graham continued, and when he asked people to step forward and accept Jesus as their Lord and Savior, I stood up, too. Noticing a telephone number at the bottom of the screen, I grabbed the phone and dialed that number. When a lady answered, I managed to stammer, "I need Jesus in my life and I want to accept Him." She began to pray, asking me to repeat her words. As I said the sinner's prayer, a peace seemed to overwhelm me. I had no idea what had just happened, but I knew it was good. For the first time in my life I felt peace ... real peace.

I went into my room and crawled into bed. Lying there, I just cried and cried. It was so cleansing. There was a change in me and I knew it. I could feel it. Not everyone who accepts Christ may experience what I did - the radical and immediate outward change. Addictions and old habits are not always swept away. But, by God's grace, He did that for me.

My husband and children thought I had completely lost my mind. They watched and saw that I no longer drank any alcohol, no longer smoked pot, and no longer cursed. Not only were Dick and the kids watching me, the whole town seemed to be wondering if I had gone off the deep end in religion.

At the bar, where I had to keep working because we owned it, the customers wagered how long it would last, and they kept waiting for me to go back to being my old self. But I didn't. My joy in my new self made me a better wife and a better mother. I really listened to my children and took an interest in them and what they did. I no longer would fight with my husband, but prayed for him.

After hearing my many prayers and seeing God take control of my life, my husband and both our children accepted Jesus as their Savior. They could clearly see the difference in me, and they wanted what I had found. My son and daughter both accepted Christ while watching a Billy Graham telecast with me several weeks after I had accepted Christ. My husband accepted Christ six weeks later at a prayer dinner we had been invited to.

Fourteen years later, when our son got married, he and his new wife moved into that beautiful house across from the bar. The house had just recently been turned into apartments. The first thing I did when I went to visit the kids' new apartment was to walk into that tower room and look out the window ... back toward the bar that we had sold soon after Dick's salvation. I smiled--a great, big, real smile pasted all over my face--and said, "Oh Lord, I thank You for setting me free."

Throughout the years since then, many people have had to agree about one thing. Dick and I have changed. We are different people now. I am not perfect, nor is my life perfect. I still struggle at times. But with the power of the Holy Spirit, God changed me. He changed my family. We are different people now. God continues to give me strength to meet challenges each new day I am blessed with. I always tell anyone who asks, that it was Jesus, and only Jesus.

Some will listen as I tell them what He did for me and my family. I always end my story with, "When Jesus touches you, you are never the same. He will set you free, as I am ... Free At Last."
Wat kan jy doen?
 
Die Christelike wêreld het nie meer ‘n behoefte aan Jesus nie. Ons is so blink gepreek en geestelik selfvoldaan dat ons nie meer ‘n honger en dors na Jesus het nie. Terwyl ons met mekaar stry oor teologiese verskille en nietighede, is daar miljoene regoor die wêreld wat smag om net een keer die ware Evangelie boodskap te hoor!  Op ons databasis beskik ons oor die eposadresse van 2,274 soekende siele wat opgevolg moet word, sowel as 1,826 jong Christene wat gedisipileer moet word. Wie sal ons hiermee help -- deur gebed, finansiële ondersteuning of as ‘n voltydse roeping? As jy ‘n leraar, sendeling of geestelike werker is, Engels magtig en rekenaargeletterd is, roep die Here dalk vir jou!  Of as jy bekwaam is met die internet en die sosiale media, kan die Here jou gebruik om ons te help om die Evangelieboodskap die wêreld in te stuur.

Free At Last is ook ‘n wonderlike getuienis om te deel in jou persoonlike vriendekring. Hierdie getuienis kan dalk ’n honger hart aanraak. Ek het verlede maand vir jou gewys hoe om ‘n WhatsApp groep te gebruik om ‘n getuie vir Jesus te wees. Ons het intussen ook ‘n WhatsApp groep begin met die titel, Getuies Vir Jesus. Op hierdie groep pos ons boodskappies en skakels (bv die skakel na “Free At Last”) wat ons weer kan aanstuur na iemand anders of na ons persoonlike WhatsApp groepe. As jy wil deel wees van hierdie groep, stuur net jou naam en selfoonnommer vir my met die boodskap, “GVJ WA Groep” na 072-2022-744. 
Baie dankie ...
Baie dankie aan elke gemeente en individu wat dit vir ons moontlik maak om voort te gaan met hierdie bediening deur u gebeds- en finansiële ondersteuning. Dankie ook aan die nuwe donateurs. U weet wie u is. Mag die Here u ryklik seën.
Gebedspunte ...
  • Vir die redding van soekendes wat hul name op die gebedslys geplaas het.
  • Vir die geestelike groei, volharding en vrugbaarheid van elkeen wat ‘n oorgawe gemaak het.
  • Bid asseblief saam met ons vir genoegsame, gereelde en standhoudende fondse sodat ons nie die internet veldtogte hoef te onderbreek nie.
  • Bid vir hulle wat vervolg word vir hulle geloof in Jesus Christus!
  • Dat die Here ons sal help om bekeerlinge effektief te kan opvolg en dissipileer.
  • Vir die sendingvelde van die wêreld - in besonder vir die Onbereikte Wêreld – dat die Here ‘n pad sal maak vir die Evangelie na elke volk, stam en taal.
  • Dat gemeenteleiers en gemeentes toenemend ‘n wêreldsendingvisie sal kry en meer gemeentes betrokke sal raak.
Die ‘jpg’ vir u gemeente se bulletin verskyn bo aan die epos onder die opskrif.

Liefdegroete in Jesus

Elmer en Nansie Grobler
Ons kontakbesonderhede is:
Slakkeposadres: Posbus 31014, Totiusdal, Pretoria. 0134
Selnommer: 072-2022-744

Volg asseblief die skakel na hierdie bladsy as u wil inskryf vir ons nuusbrief.

U kan gerus hierdie epos aanstuur vir iemand anders wat moontlik in Projek KuberWêreld kan belangstel. Indien iemand anders hierdie epos vir u aangestuur het, moet u asseblief inteken op die bladsy hierbo indien u hierdie nuusbrief in die toekoms wil ontvang. (Indien u nie internet toegang het nie, maar wel epos, stuur asb vir ons ‘n epos met u naam en eposadres by bogenoemde eposadres.)

Bankbesonderhede:
Rek Naam: Aksie 1:8,  ABSA (Montana)   Kode: 632005   Reknr:  5260146779. Meld asb Projek KuberWêreld (en u naam of gemeente) as verwysing. Bv: PKW-(P Botha). In geval van ‘n elektroniese inbetaling, stuur asb 'n bewys van inbetaling na 0722022744.

U kan ook met behulp van u krediet- of debietkaart ‘n bydrae op die internet maak op hierdie bladsy.