‘n Digitale Evangelie Uitreik Opleidingsprogram – vir gemeentes, bedieninge en individue
Soos hierbo genoem, het die Here my gelei om hierdie jaar te fokus op die produksie van ‘n opleidingsprogram, getiteld, Digital Gospel Outreach Training Program – For Congregations, Ministries and Individuals. Ek beplan om die volgende onderwerpe te dek:
- Why Every Church And Congregation Should Have A Digital Gospel Outreach Ministry To The Least-evangelized World
- How Every Church
And Congregation Can Have A Digital Gospel Outreach Ministry To The Least-evangelized World
- Elements Of A Digital Gospel Outreach Ministry To The Least-evangelized
- How To Use Your Computer, Laptop and Mobile Phone To Reach the Least-evangelized
- Where To Find Gospel And Bible Outreach Resources For Reaching Out To The Least-evangelized
- How To Create An Outreach Page On Your Facebook Profile To Reach The Least-evangelized
- How To Leverage Social Media Through The Use Of Paid Advertising To Reach The
Least-evangelized
- How To Use Groups On Facebook (And Other) Social Media To Reach The Least-evangelized
- How To Use Groups on WhatsApp (And Other) Messaging Apps To Reach The Least-evangelized
- How To Create A Website And Webpage(s) For Reaching
Out To The Least-evangelized
- How To Create Gospel Outreach Videos For Reaching The Least-evangelized
Liewe vriende, ek het julle gebedsondersteuning nodig om hierdie opdrag te kan uitvoer. Ek het nooit
gedink dat ek ooit so ‘n projek op hierdie stadium van my lewe sou aanpak nie. Ek het nog altyd geglo dat die Here andere wat jonger en meer bekwaam as ek is daarvoor sal roep.
My grootste behoefte is aan die Here se hulp, krag en leiding, en die inspirasie van die Heilige Gees. Daarvoor
het ek jou gebedsondersteuning dringend nodig. Dit is vir my ‘n groot uitdaging, maar ek sal in geloof vorentoe gaan! Ek het nog altyd ervaar dat die Here my eers bekragtig vir 'n taak nadat ek myself daarvoor beskikbaar gestel het. Wat my dryf is wat ek hierbo gesê het:
Dink net wat kan gebeur as ons gemeentes, bedieninge en individue regoor die wêreld kan mobiliseer en toerus om deur digitale media die uiteindes van die aarde met die Evangelie te help
bereik.
Droom saam met my!