"In order to fulfill the command Jesus left us, the church cannot reduce its task to world evangelization. When we do, we produce strategies aimed at a diminished task. Furthermore, if subsequent missions mottos urge us to accomplish Jesus' promise while neglecting his command, we'll be working against
the very way Jesus intended world evangelization to be completed: by making disciples.
The Great Commission tells us that the irreducible task of missions is making disciple-making disciples who are baptized into church-planting churches who go
throughout the whole world teaching obedience to all that Jesus commanded. This may not make for a quippy motto, but we shouldn't be alarmed that our role in God's purposes can't fit in a tweet or on a bumper sticker. So let's not allow the tail of our missions mottos to wag the dog of our missions mandate. Rather than aiming to "finish" the missionary task, let's unite under the more modest banner of simply being faithful to the task."
Hierdie boodskap is ‘n samevatting van die onderwerp wat op ‘n video (en waarskynlik ook in ander media en boeke) bespreek is. Wat egter ontstellend is omtrent hierdie boodskap is dat dit vanuit 'n gerespekteerde bron en universiteit in die VSA afkomstig is wat leraars in sendingwetenskap oplei. Omdat ek verdeeldheid ten alle koste wil vermy, gaan ek nie die outeur van die boodskap
bekend maak nie. Dit is egter van kardinale belang om die waarheid van hierdie boodskap in die lig van die Woord te beoordeel en ek het 'n artikel hieroor geskryf wat jy by die skakel hieronder kan lees. Die volgende paragraaf bevat die inleiding tot die artikel.
'n Beker koue water ...
Toe ek hierdie boodskap lees, was dit soos iemand wat ‘n beker koue water oor my uitgooi. Dit het vir my gevoel of my hele bediening ‘n mors van tyd is. Nou verstaan ek waarom ek vir die afgelope dertien jaar grootliks onsuksesvol
worstel om die visie van wêreld evangelisasie aan die Kerk oor te dra – omdat (die grootste deel van) die Kerk waarskynlik glo dat wêreld evangelisasie ‘n verkleinde taak is en iets anders is as die maak van dissipels – dat die doelwit om Jesus se Groot Opdrag te vervul of te voltooi ‘n verwaarlosing daarvan is en dat die maak van dissipels iets anders is – dat die doelwit om die hele wêreld met die Evangelie te bereik die stert is wat die kop jaag. Nou verstaan ek vir die eerste keer waarom
Christen-nasionalisme so ‘n groot rol in die Kerk (wêreld-wyd) speel.
'n "Quippy motto"